Biotiet

Biotiet

Biotiet is 'n groep van trioktaëdriese fillosilikate. Dit word ook swart mika genoem. Dit is rotsvormend en kom in verskeie stollingsgesteentes en metamorfe gesteentes voor. Biotiet vorm 'n reeks mengkristalle tussen de eindlede anniet-flogopiet en siderofilliet-eastoniet.[1]

Sy presiese samestelling kan wissel.

'n Eenvoudige formule kan as K(Mg,Fe)3AlSi3O10(OH)2 weergegee word.[2]
'n Vollediger weergawe is K2(Mg,Fe2+)6..4(Fe3+,Al,Ti)0..2[Si6..5Al2..3O20](OH,F)4[1]
  1. 1,0 1,1 "Biotite". Geology is the way.
  2. "Biotite". Mindat 677.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy